C My taal die word nie meer gepraat nie Ik hoor haar klank nie meer op straat nieDm Sy word aan bande gele dis seker oor die skandeC van haar sprekersC My heart het in my taal groot geword daarsonder skiet my gevoel te kortDm my leed en hoop in klank vervatF C die melodie van haar woordeskat [Chorus]Dm En as ek droomF C dan droom ek in my taalDm En as ek saans voor ek gaan slaap met my god praatF C dan praat ek in my taalDm F C hy verstaan[Verse 2]C Die verlede eis nog steeds sy tol hande met die bloed van onskuld volDm as die toekoms breek onthul die oostergloorC die nag van vereffening het dalk n taal vermoorC As heel die wereld een taal praat tot net een uitdrukking in staatDm die klank en kleur van elke mensC deur die eggo van n enkele lied begrens [Chorus]Dm En as ek droomF C dan droom ek in my taalDm En as ek saans voor ek gaan slaap met my god praatF C dan praat ek in my taalDm F C hy verstaan ja hy verstaan [Bridge]F G C En wanneer ons nie meer kan praat nieF G C en gesprek nie meer by spraak kan baat nieF G F dan sien ek in jou oe die taalG F wat al wat n mens is kan verstaan [Chorus]Dm En as ek droomF C dan droom ek in my taalDm En as ek saans voor ek gaan slaap met my god praatF C dan praat ek in my taalDm F C hy verstaan
Taal Van Die Liefde
Chris Chameleon
- C
- Dm
- F
- G
Continua depois do anúncio
Tom: