B E B E [Verse 1]B F# B E B Die rooi son kom op, Kleure ontplof, Op die horisonB F# B E B Die roep van Visarend, So siel Bedarend, Dat vrede komF# E B `n Nuwe dag vol vreugde, Vol sagte beloftes, Omring myF# E F# My hart klop vol lewe, Die opzwinding bewe,Ek is t`rug [Chorus]B F# T`rug in Afrika, Jy`s my erflandE B My huis weg van die huis, My verlieflandE Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklinkB F# B E B E In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme [Verse 2]B F# B E B Jy blom harmonie, In mens en in dier, Soet versugtingB F# B E B Jy pols deur my bloed, `n Oerstem wat roep, Soet ontwrigtingF# E B Jou mense breek grense, waar andere sou bots, Diep ontspanneF# E F# G As ek van jou gaan, Voel ek telkemaal, Diep verlange [Chorus]C G O`Afrika, Jy`s my erflandF C My huis weg van die huis, My verlieflandF Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklinkC G C In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme [Outro]C G O`Afrika, Jy`s my erflandF C My huis weg van die huis, My verlieflandF Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklinkC G C G C In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
My Hart Is In Afrika
Dana Winner
- B
- C
- E
- F
- F#
- G
Tom: