• C
  • F
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
C C F G [Verse 1]
C F C G almal het demone wat in hul is
C F G G ek probeer al lankal om die verlede af te skud
C en uit te wis
F C G ek wonder soms waar jy ook is
C F met een voet in die dryfsand
G G en die ander wat probeer om balans te vind [Chorus]
C is dit uit die ruimte
C waar ons vandaan kom
F ons ouers
G hoe ons met pyn klaarkom
C wat ons met mekaar deel
C en waar ons speel
F G die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
C ek gee my beste
C net partykeer
F oudstes en enigstes
G net wat die tyd sal leer
C is dit in die reise
C en die plekke
F geen bestemming
G dis mos ekke
E|-------------------------------------------------|
Deur: OnsWeetMos
  • C
  • F
  • G
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão