• B
  • E
  • F#
  • G#m
    4
Tom:
B die klimaat hier in die Kaap is goed genoeg om in die aand
G#m kaal te wees op straat
E die ouers en die polisie
B en almal anders uit ons verlede uit wat ons aanjaag
G#m sukkel om ons in te haal
E ons is wakker
F# almal anders slaap haal hard asem hier in my nek
G#m klam skaamhare
E hotelbed ons is wakker
F# almal anders slaap
B almal anders
B drome en lig drome en lig drome en ligte
G#m drome en lig
E drome en lig
B drome en ligte
B 'n netjiese geraas ons geraamtes kry hul welverdiende
G#m wegkomkans
E B om buite hul kassies vas te dans nie wat mens senie is dit dis hoe dit voel
G#m as vlymskerp woorde geweerskote
E F# permanente skade bedoel ek ek nou terug dink
G#m aan al die snert wat hulle my op hoerskool
E wou leer besef ek nou
F# ek weet selfs minder as wat ek kan onthou
B drome en lig drome en lig drome en ligte
G#m drome en lig
E drome en lig
B drome en ligte
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão