G asemrowend wonderwerk vuurwerk wie wil werk die kroeg sit langs die kerkC wie weet waar is al die gevaar al die gevaar is daar waar al die mense kom bymekaarD aksie reaksieEm transaksieC aksie satisfaksieG wie weet waar al die dooie poppe dans al die dooie poppe dans waar al die kerke leeg staanC wie weet waar is al die gevaaral die gevaar is daar waarD al die mense kom bymekaarC G al die mense kom bymekaar sou jy wou sêD jy was daarG as ek wou sou ekC sê my gouG as jy sou wouC G sê my nouG groepsdruk groepswoeps muurangelier of nie een van die bogenoemde nieC vasvra regraai spitbraai blaarslaai dinge raak anti-sosiaalD verenig rondstaan en op my eie rondvalG as ek wou sou ekC sê my gouG as jy sou wouC G sê my nouG ek sou wou voel hoe dit voel om te voelC ek sou wou voel hoe dit voel om te voel
Ek Sou Wou
Die Heuwels Fantasties
- C
- D
- Em
- G
Tom: