Mejuffrou Sonneblom

Die Heuwels Fantasties

  • Ab
  • Abm
    4
  • Bbm
  • Bbm7
  • Db
    4
  • Dbmaj7
    4
  • Eb
    3
  • Ebm
  • Ebm7
  • Gb
  • Gbmaj7
Continua depois do anúncio
Tom:
Eb Jy lieg altyd as jy lag
Gbmaj7 Jy dink seker ek is stupid of iets
Dbmaj7 En as jy weg is voel ek neuroties
Db Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie [Vers 1]
Gb Ek’s op daardie
Gbmaj7 24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3x10
Dbmaj7 to die mag 8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip Tyd vlieg so stadig
Gbmaj7 Mis jou lekker goed lippe, groot geword op die 80’s stuff Ons was by die drive-thru deur, nooit te
Dbmaj7 vroeg om verlief te raak nie Elke klein dingetjie doen dit net weer
Ebm7 Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai
Bbm7 plaas pad
Ab Ebm7 My hart was die losprys , ek gee nie meer om nie
Bye-bye
Bbm Net nog iemand wat jy lief gehad het
Abm Bye-bye [Koor]
Gb Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na
Dbmaj7 Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Ebm Gb Jy's my Sonneblom, Liefling, Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na
Dbmaj7 Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie [Vers 2]
Gbmaj7 Jy lag as jy lieg Jy dink seker ek is die agtergrond
Dbmaj7 Nou dans ek asof daar twee van jou is En as jy weg is voel ek neuroties
Gbmaj7 Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie
Dbmaj7 En die tyd vlieg so stadig, die tyd vlieg so stadig
Ebm7 Bbm Mens lewe verniet, van faktuur tot faktuur
Ab Breek die borde teen die muur
Ebm7 Bbm7 Kan nie lekker sien nie, so kom ons doen dit net weer [Koor]
Gb Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na
Dbmaj7 Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Ebm Gb Jy's my Sonneblom, Liefling, Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na
Dbmaj7 Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
  • Ab
  • Abm
    4
  • Bbm
  • Bbm7
  • Db
    4
  • Dbmaj7
    4
  • Eb
    3
  • Ebm
  • Ebm7
  • Gb
  • Gbmaj7
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão