Nare Kaskenades

Die Heuwels Fantasties

  • Am
  • C
  • D
  • Em
  • F
  • G
Tom:
C Em Am Veronderstel ek word spyt
F en dis als verniet
C 'n beroerte wag op my
Em as ek kon kies
Am sou ek niks besluit
F ek sou dit kies
G C sonder om my oë toe te knyp Trekklavier: C Em Am F
C Em waar is jy dan
C Am Em dis waa-aaa-aaar jy gaan
C G G bitter min bitter mooi sonder trane
F C jou hoofstuk voltooi
F G F en in die nare kaskenade gly jy net verby
C die aardbol respireer die oseaan
Em Am tot in vervelens al na mekaar gestaar
F blou in die gesig
C lig in die broek
Em Am hart hard op soek
C Em waar is jy dan
C Am Em dis waa-aaa-aaar jy gaan
C G G bitter min bitter mooi sonder trane
F C jou hoofstuk voltooi
F G Am en in die nare kaskenade gly jy net verby
Am G C C D verveelde ure onder die Afrika-son Am G C oranje pakke ageëts in heuwel D die snelweg wat blom C G bitter min bitter mooi sonder trane Em jou hoofstuk voltooi C D Em en in die nare kaskenade gly jy net verby Am F gly jy net verby C Em gly jy net verby Am C gly jy net verby
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão