C G D G [Verse 1]C G D G So vêr gery, skool is uitC G D G En ek's 'n passasier, slaap teen die ruitC G D G Dit voel veilig hier tussen niks en nêrens nieC G D G Ek gaan nêrens nie [Chorus]C G D G Ek gaan nêrens nie, nêrens nieC G Solank jy weet waar ek isD G Sal jy weet waar die huis isC G Jy gaan nêrens nieD G Tussen niks en nêrens nieC G D C Solank jy langs my is, is dit waar die huis is [Bridge]C G D GC G D G [Verse 2]C G D G C G D G Koel water, die familie, jy en die kleintjies en ons diereC G Jy weet altyd wat om te doenD G C G D G Jy weet mos altyd wat om te doen [Chorus]C G D G Ek gaan nêrens nie, nêrens nieC G Solank jy weet waar ek isD G Sal jy weet waar die huis isC G Jy gaan nêrens nieD G Tussen niks en nêrens nieC G D C Solank jy langs my is, is dit waar die huis is [Bridge]C G D GC G D G [Chorus]C G D G Ek gaan nêrens nie, nêrens nieC G Solank jy weet waar ek isD G Sal jy weet waar die huis isC G Jy gaan nêrens nieD G Tussen niks en nêrens nieC G D C Solank jy langs my is, is dit waar die huis is [Outro]C G D G Nah nah naaaaah nanah nah nahC G D G Tussen niks en nêrens nieC G D G Nah nah naaaaah nanah nah nahC G D G Tussen niks en nêrens nieC G D G Nah nah naaaaah nanah nah nahC G D C Tussen niks en nêrens nie
Niks En Nêrens
Die Heuwels Fantasties
- C
- D
- G
Tom: