G Jy kan sê dis alles toevalEm D G Dis maar soos dit isC G Twee mense wat mekaar ontmoetAm7 D Deur die noodlot so beslisG Ek was al vantevoreEm D G Hier waar ons ons bevindC G Waar mens ewigdurig trou beloofAm7 D Maar jy's later onbemind [Pre-chorus]C Bm Maar jy trek my soos die maanAm7 D G Die gety se eb en vloedC Bm Jy laat my dalk weer gloAm7 D En jy gee my dalk weer moed[Chorus]G Cadd9 G Em A Want wonder bo wonder, uiteraard onbeplanC Am7 D G Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit danG Cadd9 G Em A Wonder bo wonder, uiteraard onbemanC G Em As alles weer in mekaar invalG C D G sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel [Verse 2]G So word 'n mens versigtigEm D G So word mens katvoet wysC G As almal iewers heengaanAm7 D Bly jy dikwels tuisG Want jy't later te veel letselsEm D G wat soos soeweniers die hartC G Laat huiwer en versigtig maakAm7 D Jy hou hom liefs apart [Pre-chorus]C Bm Maar jy trek my soos die maanAm7 D G Die gety se eb en vloedC Bm Jy laat my dalk weer gloAm7 D En jy gee my dalk weer moed [Chorus]G Cadd9 G Em A Want wonder bo wonder, uiteraard onbeplanC Am7 D G Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit danG Cadd9 G Em A Wonder bo wonder, uiteraard onbemanC G Em As alles weer in mekaar invalG C D G sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel
Wonder Bo Wonder
Die Heuwels Fantasties
- A
- Am7
- Bm
- C
- Cadd9
- D
- Em
- G
Tom: