Dink Aan Jou Tarentaal Se Veer

D.OZi

  • A
  • Bm
  • D
  • E
Tom:
A D Buitekant le n tarrentaal se veer en ek wonder wat ek hier uit kan leer
Bm E Daar is baie myle tussen doen en se want alles wat is was al gewees
A D Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar
Bm E n honderd en een besluite geneem maar alles bly ongedaan [CHORUS]
D E A Bm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang
D E A En ek dink aan die perels op jou lyf [VERSE 2]
A D Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag
Bm E Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen
A D Ek het die lewe se vreemde paaie geloop n goeie begrip is net n halwe woord
Bm E Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word [CHORUS]
D E A Bm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang
D E A En ek dink aan die perels op jou lyf
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão