Ek Glo In Die Son

Fokofpolisiekar

  • Bb
  • Bbsus
  • C
  • Eb
    3
  • F
  • G
  • Gsus
Continua depois do anúncio
Tom:
Bb Bbsus Eb F G Gsus C E|---------------------------------------------| B|---------------------------------------------| G|-------------------8--| ----------------------| D|---8-------8-------8------3----5-----5----10-| A|---8-------6-------6------3----5-----3----10-| E|---6-------6--------------1----3-----3----8--|
[Intro]
G F
Gsus G
Bbsus Bb
Bbsus Bb [Verse 1]
G F Ek glo in die son
Gsus G Dat hy môre weer opkom
Bbsus Bb Ek glo in my vrou
Bbsus Bb Ek glo in my kind [Chorus]
G Ek glo in die wind
Bb Ek glo in die reën
C Ek glo jy moet ander mense hanteer
Bb G Soos wat jy hanteer wil word
Eb Ek glo in die berge
Bb Ek glo in die seer
C Ek glo daar is mense wat nog omgee
Bb G Ek glo in ons
[POST CHORUS]
G F Ek glo in die son
Gsus G
Bbsus Bb
Bbsus Bb
G F Ek glo in die son
Gsus G [Verse 2]
Bbsus Bb Ek glo in swem
Bbsus Bb Ek glo in my hond
G F Ek glo in die son
Gsus G Dat n môre weer opkom
Bbsus Bb Ek glo in luister
Bbsus Bb Ek glo in my vriende [Chorus]
G Ek glo in die wind
Bb Ek glo in die reën
C Ek glo jy moet ander mense hanteer
Bb G Soos wat jy hanteer wil word
Eb Ek glo in die berge
Bb Ek glo in die seer
C Ek glo daar is mense wat nog omgee
Bb G Ek glo in ons [Bridge]
F
Gsus G
Bbsus Bb Bbsus Bb]x2
F Gsus G Ha-Hallelujah
Bbsus Bb Hallelujah
Bbsus Bb Halle-fokken-lujah [Outro]
G F Vervelig en kort
Gsus G Ure is wonde
Eb Bb Die laaste een dodelik
Eb Bb Dis later as wat jy dink
G F Dis onredelik
Gsus G En dan's dit verby
Eb Bb
Eb Bb
  • Bb
  • Bbsus
  • C
  • Eb
    3
  • F
  • G
  • Gsus
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão