Ek Wens Ek Was Meer

Fokofpolisiekar

  • A
  • B
  • C#m
    4
  • E
  • G#m
    4
Continua depois do anúncio
Tom:
A E Ek is 'n mors van jou tyd
A Ek is 'n dooie lyk
E Vervelig en verveeld op dieselfde tyd [Pre-Chorus]
C#m B Ek dink ek is dom
A Ek dink ek is dom Ek gaan dood in my drome
C#m Ek vloek na die wolke
B En die stemme in my kop
A Praat alweer hardop (Fok, dink ek alweer hardop - Sorry) [Chorus]
E B C#m G#m Ek wens ek was hier
E B C#m G#m Ek wens ek was hier
A E Ek wens ek was meer
A E Ek wens ek was hier [Post-Chorus]
E B C#m G#m Afwesig in my teenwoordigheid
E B C#m G#m Ek kom te hard in en dan fok ek uit
E B C#m G#m En dis 'n wonderwerk dat jy by my bly
A E Ek wens ek was meer
A B Ek wens ek was hier
[Instrumental] A A6 E A A6 E x2 [Verse 2]
A Daars 'n deel van my in 'n brief In 'n boks
E In jou kamerkas By jou ouerhuis
A E Toe ons nog gebreinspoel was in die illusie van veiligheid
A E En in die soelheid van die someraande
A E Silhouette in die straat geskate
A E Ons liewe nuwe jesus
A E Hoeveel kos daai t-shirts?
A E Hoeveel kos daai t-shirts?
A C#m Hoeveel kos daai t-shirts? [Pre-Chorus]
B Dink jy ek's dom?
A Ek dink ek is dom
A Ek maak dood in my drome
C#m Ek skree na die wolke
B En die stemme in my kop
A Praat alweer hardop
A Met die plante op my vensterbank [Chorus]
E B C#m G#m Ek wens ek was hier
E B C#m G#m Ek wens ek was hier
A E Ek wens ek was meer
A E Ek wens ek was hier [Post-Chorus]
E B C#m G#m Afwesig in my teenwoordigheid
E B C#m G#m Ek kom te hard in en dan fok ek uit
E B C#m G#m En dis 'n wonderwerk dat jy by my bly
A E Ek wens ek was meer
A E A Ek wens ek was hier [Bridge]
E A (T-shirts, t-shirts, hoeveel kos daai t-shirts?)
E (Alan? Hoeveel kos die t-shirts? Alan!) [Outro]
A E Ek is 'n mors van jou tyd
A Ek is 'n dooie lyk
E A Vervelig en verveeld op dieselfde tyd
  • A
  • B
  • C#m
    4
  • E
  • G#m
    4
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão