A D F#mD Vul my asseblief, meneer die nuus-ankerE F#m Verseker my dat die skole summier toe sal bly Daai stem ...Bm O, dis so kalmerendA Daardie mantra van moordE Ek het ’n getuie nodig [Chorus]A Dis teen die wet om te singE Dis teen die wet om te dansBm F#m Maar ons kan hemel toe gaanD As ons ons breins uit wil blaasA Probeer is die beste geweerBm Ja, die waarheid is wreedG F#m Probeer is die beste geweerD Ons kan hemel toe gaan As ons net probeer Dis teen die wet om te wandelE Dis teen die wet om te praatF#m Dis teen die wet om te werkF#m Dis teen die wet om te leesF#m Dis teen die wet om te skryfBm Of om swart of bruin of wit te wees Dis teen die wet om te dink Ja, dit was nog altyd soA Dit wat ons onderdruk En dit wat ons gloE Word afgeforseer van bo [Chorus]A Dis teen die wet om te singE Dis teen die wet om te dansBm F#m Maar ons kan hemel toe gaanD As ons ons breins uit wil blaasA Probeer is die beste geweerBm Ja, die waarheid is wreedG F#m Probeer is die beste geweerD Ons kan hemel toe gaanF#m As ons net probeerD Dokters van die doodE Genees ons, ons pynA Ek lyk soos ’n man, maar ek issieE F#m Stap in die kollig in soos ’n sissieD Kom uit die wolke op ’n masjien in die stof in, stilE Ons beweeg heen en weerA Een keer die jagterE Een keer die prooi O, dis so mooi As die standbeelde val En die skuldiges sweetA E En die golwe van verandering breekF#m D As die wêreld sou eindig en dit sneeu in die Kaap Wil ek net hê jy moet weet [Chorus]A Dis teen die wet om te singE Dis teen die wet om te dansBm F#m Maar ons kan hemel toe gaanD As ons ons breins uit wil blaasA Probeer is die beste geweerBm Ja, die waarheid is wreedG F#m Probeer is die beste geweerD Ons kan hemel toe gaan
Teen Die Wet
Fokofpolisiekar
- A
- Bm
- D
- E
- F#m
- G
Tom: