• A
  • D
  • E
Continua depois do anúncio
Tom:
| A | % | [Verse 1]
A D A Haai Casanova, waar is sy dan nou?
E Sy wat jou nooit sal laat staan.
D E D Ek het jou gewaarsku jy was pure man.
A E A Haai Casanova, sien ek dalk 'n traan? [Verse 1]
A D A Haai Casanova, hoe lyk dit vir my?
E Jy het jou sjarme verloor.
D E D ou skouers die hang nou, jou oë is vaal.
A E A Haai Casanova, wat is van jou oor? [Chorus]
E La, la, le, la, la, la, la
A Sy was een te veel.
E La, la, le, la, la, la, la
A Sy't met jou gespeel.
E La, la, le, la, la, la, la
A Kom spog dan nou weer.
E La, la, le, la, la, la, la
A Of het jy verleer? [Post-Chorus]
D A E A Haai Casanova, jy was so verwaan.
D A Vol selfvertroue.
A E A Die man elke aand. [Interlude]
| A | % | [Verse 3]
A D A Haai Casanova, sit neer daardie glas.
E Sorge kan jy nie verdrink.
D Waar is jou geliefdes?
E D Jou praatjies was leeg?
A E A Haai Casanova, ek moet dit weer klink. [Verse 4]
A D A Haai Casanova, ek het ek jou gesê.
E Dat ek jou val kon voorsien.
D Jou wou my nie glo nie.
E D Nou is dit te laat.
A E A Haai Casanova, jy het dit verdien. [Chorus]
E La, la, le, la, la, la, la
A Sy was een te veel.
E La, la, le, la, la, la, la
A Sy't met jou gespeel.
E La, la, le, la, la, la, la
A Kom spog dan nou weer.
E La, la, le, la, la, la, la
A Of het jy verleer? [Post-Chorus]
D A E A Haai Casanova, jy was so verwaan.
D A Vol selfvertroue.
A E A Die man elke aand. [Chorus]
E La, la, le, la, la, la, la
A Sy was een te veel.
E La, la, le, la, la, la, la
A Sy't met jou gespeel.
E La, la, le, la, la, la, la
A Kom spog dan nou weer.
E La, la, le, la, la, la, la
A Of het jy verleer? [Outro]
E La, la, la, la, la, la, la
A Sy was een te veel.
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão