Hy Is N Miljoenêr

Four Jacks And A Jill

  • A
  • D
  • E
Continua depois do anúncio
Tom:
A La le laa laa laa laa lalaa
E A La la laa laa laa [Verse 1]
A E 'n Skeur in sy jas en 'n stukkende hoed
A Hy slaap in die gras, as die storms woed
D Hy leef van die wind, van son en voelgesang
A Altyd vrolik gesing, aah haa haa
E A daar's niks wat hy verlang. [Chorus] N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr
E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E E Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling
E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A Dit is sy hele bestaan
A La le laa laa laa laa lalaa
E A La la laa laa laa
A E Erens was 'n kind en 'n huis en 'n vrou
A Erens was 'n prent maar die beeld vervlou
D En êrens word 'n plek en nêrens 'n land
A Ja soos voetspore strek, ahh haa haa
E A Hou tyd in gister se sand [Chorus] N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr
E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E E Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling
E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A Dit is sy hele bestaan
A La le laa laa laa laa lalaa
E A La la laa laa laa [Outro] N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr
E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E E Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling
E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A Dit is sy hele bestaan [Coda]
E A La le laa laa laa laa lalaa
E A La la laa laa laa
  • A
  • D
  • E
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão