Liefling

Gé Korsten

  • C
  • Dm
  • F
  • G7
Continua depois do anúncio
Tom:
C G7 Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
F G7 Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
C Dit weet jy goed
C G7 Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe
F Dm Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe
G7 Dit weet jy goed
C F C Nou's die tyd, moenie wag
F C Want ek verlang elke dag
F C Hier's my hand, neem dit nou
G7 Hier is my hart, net vir jou
  • C
  • Dm
  • F
  • G7
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão