• A
  • B
  • B7
  • E
  • F#m
Continua depois do anúncio
Tom:
E A E E
E A E B7 [Verse 1]
E A Seeman, swerf nie wêreld.
E B7 Seeman, verlaat die see.
E A Seeman, by die hawe.
E B7 E Wag sy, hier vir jou? [Chorus]
A E Al die liefde in haar hart stuur sy jou waar jy mag swerwe.
F#m In Capri of Amsterdam
B Honolulu of Siam.
A E En die sterre sal vir jou na haar veilig weer terug lei.
F#m As sy saggies na jou roep.
B E A E B7 Kom terug na my. [Instrumental]
E A E B7
E A E B7 E [Chorus]
A E Al die liefde in haar hart stuur sy jou waar jy mag swerwe.
F#m In Capri of Amsterdam
B Honolulu of Siam.
A E En die sterre sal vir jou na haar veilig weer terug lei.
F#m As sy saggies na jou roep.
B E A E B7 Kom terug na my.
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão