Beautiful in Beaufort-Wes

Gert Vlok Nel

  • A
  • E
Tom:
A En jy was beautiful in beaufort wes En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou
E En jy het op grafte en op treine
A Ford Fairlain - lain - lain se agterseats gevry En nou is jy en jou man both computor analysts
E A En laas winter you tried to slit your wrists en nou skryf jy vir my Ek kan nie meer slaap nie, Nie meer lag nie
E Nie meer iets vir jou sing nie
A Nooit ooit weer vir my soen nie En mooi mooi mooi was jou woorde ook Terwyl jy menthol sigarette rook
E En daai sweet sweet dinge vir my sê
A Terwyl jy sweet sweet in my arms lê En die presiese woorde het ek presies vergeet
E A Ek onthou net die rook en die sweet in beaufort wes En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
E Nie meer iets vir mekaar doen nie
A Nooit ooit weer vir jou soen nie En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
E En in die rear view mirror jou gesig gekyk
A En gesê "miskien moet ek gelukkiger lyk Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
E En ek het gevoel hoe my hart losruk uit my lyf
A En soos 'n roeiboot in die rivier af dryf En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
E Nie meer iets ooits reg doen nie
A Nooit ooit weer vir jou soen nie En die laaste herhinnering waar oor ek sing Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry
E To an-der-kant die ding dong gong
A Van die breakfast waiter in die gang verby En dit was my wake up call my life
E Jy't gesê wees asseblief life vir my
A Maar ek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woon En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
E Nie meer so iets doen nie
A Nooit ooit weer vir jou soen
A Nie meer slaap nie, nie
A Meer lag nie, nie
A Meer so iets doen, nie
A Nooit ooit weer vir jou soen
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão