G A F#m G D A Hy wat in die skadu van die Allerhoogste sit in die geheime plekG A F#m G D A Sal vir God kan se: U is my bergvesting my toevlug op wie ek vertrouBm G D Want U, U sal my kom haal it die diepste donker plekke waar ekA Bm G Omring word deur die doodsgevaar, ja U vlerke vou my toeD A Onder U troue vleuels vind ek my skuiling U vere is my skild, my bevrydingD A Bm G Ek sal nie bang wees nie vir die onheil in die nag of verwoesting in die dagD A Bm G Ek sal nie bang wees nie al val ‘n duisend aan my sy of tien duisend hier langs myBm A G D Ek sal nie bang wees nieG A F#m G D A En hier kruip ek weg in die hoogtes by die Hoogste alles veilig in U handG A F#m G D A Buite die bereik van die vyand en sy magte omring deur engele aan elke kantBm G D Want U, U laat my dra veilig oor alles wat verskeur, vergiftigA U vergruis elke aanval wat op my gerig isBm G U sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhetD A Omdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes houBm G En wanneer ek weer die pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoorD A My verwoesting sal U elke keer keer en vir altyd my met U redding eer
Ek Sal Nie Bang Wees Nie
Joe Niemand
- A
- Bm
- D
- F#m
- G
Tom: