As Musiek Begin Speel

Karen Zoid

  • Am
  • C
  • Dm
  • E
  • F
  • G
Tom:
C [Verse 1]
C Hulle sê ons moet glo, net soos die kinders
E So is hierdie lewe dan net vir beginners?
F C Seuntjies word manne en gaan sit dan in ‘n kroeg
G en lyk moeg
C My seun, jy moet luister as ek vir jou sê:
E Jy gaan eendag moet veg, met als wat jy het
F C Soms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg
G is genoeg [Chorus]
C Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel
Am en dans in die somer se reën
Dm En soek vir die reënboog
G langs die pad, my skat [Verse 2]
C Am Hardloop in die see in met jou jeans aan
Dm Kyk uit vir ‘n meermin en deel in gesprekke
G oor al die mooi plekke langs die kus
F Bly bewus van jouself
C Net nie teveel nie
Am ook nie te min nie
G Maar net nie te veel nie [Chorus]
C Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel
Am En dans in die somer se reën
Dm En soek vir die reënboog
G langs die pad, my skat [Verse 3]
F En as jy ooit voel
C die lewe is net een groot ge-suffer
Am G reik jou hande uit en help ‘n ander
F met minder as jy
Am Gaan maak iemand bly
G want dan sal jy Altyd kan saam sing as die musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat Hardloop die see in met jou jeans aan Kyk uit vir ‘n meermin En as jy haar vind is ek bly my kind want ek weet twee dromers is beter as een [Outro] (x2)
C Nan na na na he, Nan na na na he
Am Nan na na na he, Nan na na na he
Dm Nan na na na he, Nan na na na he
G Nan na na na he, Nan na na na he
F Ek wil he jy moet saam sing
E Ek wil he jy moet saam sing
Am G F Ek wil he jy moet saam sing
C my kind
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão