Want As Ek Droom

Karen Zoid

  • A
  • B
  • Bm
  • C#m
    4
  • C#m7
    4
  • D
  • G
Tom:
B Die einde kom so gou. [Pre-Chorus]
G Bm G Elke keer, wat ek weer probeer.
D A En oor begin, weet ek, ek sal moet.
G Bm Elke maal, weer die prys betaal.
G D A Jy lag my uit, ek maak my oë toe. [Chorus]
D A Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Bm G Want as ek droom, is ek al daar.
D C#m7 Want as ek droom, is als vergete.
Bm G Want as ek droom, kan ek weer staan.
A Bm Net as ek droom.
G Mmmmm
Bm G Net as ek droom. [Verse 2]
D Ek sal val, ek sal opstaan.
G A Selfs Al kry ek seer.
Bm A D Waar's die deur wat oop sal gaan?
G A Die kans Wat ek begeer? [Pre-Chorus]
G Bm Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
G D A En oor begin, my voete ken die pad.
G Bm Elke maal, sal ek die prys betaal.
G D A Jy lag my uit, ek maak my oë toe. [Chorus]
D A Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Bm G Want as ek droom, is ek al daar.
D A Want as ek droom, is als vergete.
Bm G Want as ek droom, is als volmaak. [Interlude]
A D [Bridge]
G D A D Gee my 'n kans, om myself te kan wees.
G D A Gee my 'n kans, om te gee.
G D A D Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.
G D Gee my 'n kans, gee my 'n kans.
A Gee my 'n kans ... [Chorus]
D A Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Bm G Want as ek droom, is ek al daar.
D A Want as ek droom, is als vergete.
Bm G Want as ek droom, kan ek weer staan.
D C#m Net as ek droom.
Bm G A Net as ek droom.
D Net as ek droom.
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão