G D Em C onderkant die wind by die spoor, by die spoorG D Em C hang jou reuk in die lug wat na trane ruikG D Em C onderkant die wind by die spoor, by die spoorG D Em C onder hierdie maan lê my vriend se lykE|--3-3-3-5-3-5-7-7-7-8-7-8-10----3-0-| B|------------------------------------| G|------------------------------------| D|------------------------------------| A|------------------------------------| E|------------------------------------|G D met 'n storie op die voorblad,Em C G D Em C met 'n kiekie van 'n kar, net 'n bylineG D Em C maar by nommer 22 is dit stilG D Em C G D Em C by nommer 22 was die laaste pil in die pipelineG D Em C in die pipeline [Chorus]G D Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkopEm C Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraasG D Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkopEm C Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flouG D Em C Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nieG D Em C Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas [Verse 2]G D Em C Onthou jy nog die aande daar in Birdstraat, BirdstraatG D Em C Onthou jy nog die maande van fokkol doen en kak praatG D Em C Onthou jy liewe jesus met sy vuil blou jeansG D Em C tussen asbakke en bottels, al daai weird, weird scenesE|--3-3-3-5-3-5-7-7-7-8-7-8-10----3-0-| B|------------------------------------| G|------------------------------------| D|------------------------------------| A|------------------------------------| E|------------------------------------|G D Em C weet jy dalk die rede hoekom is dit alles oorG D Em C weet jy dalk die rede hoekom ons jou moes verloorG D Em C is daar hoop vir ons wat oorbly, is daar troos vir al die junkiesG D Em C kan ons doen wat ons wilG D Em C is daar 'n lig daarvoor, of is die party oor,G D Em C is daar buttons in die hemelG D Em C is daar buttons in die hemel [Chorus]G D Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkopEm C Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraasG D Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkopEm C Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flouG D Em C Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nieG D Em C Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas [Outro]G D Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkopEm C Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraasG D Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkopEm C Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flouG D Em C Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nieG D Em C Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
Johnny Is Nie Dood Nie
Koos Kombuis
- C
- D
- Em
- G
Continua depois do anúncio
Tom:
- C
- D
- Em
- G