G D Daar's 'n dorpie wat ek ken daar tussen die BloubergeC D G Van die ower na die eike oor die straatG Dis die land van Adam TasD En Simon van der StelC D G Waar die mense van Gauteng soos die Capies kan leer praatG D Dis daar waar ek geswot het, ek het daar leer skryf en leesC D G Maar die meeste van die tyd van ek in 'n party-geesG Wie kan die werk verstaanD Wie kan die drank weerstaanC D G As die onderdorp jou roep vir 'n groot, groot feesG D Dit was lente in die BolandC D G In ons mees gesuipte jaarG D Daar was Tassenberg in elke glasC D G O, die hormone het baljaarG D Stellenbosch was niemandslandC D G Eksamens ook net om die draaiG Maar ons was jonk geweesD En ons was dronk geweesC D G Die hele lewe was 'n bring en braaiG D In die Akker en die Dros het ons oor naweke gedrinkC D G En vir vriende en mooi meisies hul glase vol geskinkG D By die riviertjie by die Laan het ons al stywer gegaanC D G Om te kafoefel en te vry in die lug van die maanG D Ek het haar daar ontmoet, sy was so oulik en so soetC D G Die meisie van my drome, ja dis waarG D Nou woon ons in 'n huisie, en ek onthou nog daardie wysieC D G Van die gejol en die gefuif in ons beste jaarG D Dit was lente in die BolandC D G In ons mees gesuipte jaarG D Daar was Tassenberg in elke glasC D G O, die hormone het baljaarG D Stellenbosch was niemandslandC D G Eksamens ook net om die draaiG Maar ons was jonk geweesD En ons was dronk geweesC D G Die hele lewe was 'n bring en braai
Lente In Die Boland
Koos Kombuis
- C
- D
- G
Continua depois do anúncio
Tom:
- C
- D
- G