Intro Pick Randomly : Dm Am Dm Am C G E x 2 Verse 1Dm Am Ek wil lewe in jou skaduweeDm Am Ek wil jou blik oor alles voelC G Elke oggend as die son opkomE Oor my bed en kas en stoel. Verse 2Dm Am ek wil weet net hoe en wat jy isDm Am ek wil jou fynmaal op die walC G ek wil jou rook soos goeie kruieE uit die diepste diepste dal ChorusG Bm ek wil jou dophou as jy luisterEm na die woorde van matroseC G ek wil saamgaan op jou strooptog ek wil deel in jou sigoseD Em kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloosC kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doosG D C liefde uit die oude doosG D Bm C liefde uit die oude, oude doosG D C liefde uit die oude doosG D Em Liefde uit die oude doos
Liefde Uit Die Oude Doos
Koos Kombuis
- Am
- Bm
- C
- D
- Dm
- E
- Em
- G
Continua depois do anúncio
Tom:
- Am
- Bm
- C
- D
- Dm
- E
- Em
- G