G Am D EmG Am D Em [Vers 1]G Em Ek het ‘n vriendin ver by die blou seeG Teen die hang van TafelbergEm As die son sakG Speel sy die mooiste melodiëeG Em Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swartG Die klavier se grootste vreugdeEm hartseer en verlangeG verstaan die hart se diepste smart [Koor]G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uurD Em Na die naggeluide van Lisa se KlavierG Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uurD Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier [Tussenspel]G Am D EmG Am D Em [Vers 2]G Em Ek en Lisa kan nie ophou as sy eers begin het nie,G En sy laat my nooit huistoe loopEm Of afskeid neemG Voor my laaste sigaret nieEm Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoosteeG Kyk uit na Kaapstad in die nagEm Die liggies, en die swartG Swart see [Koor]G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uurD Em Na die naggeluide van Lisa se KlavierG Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uurD Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier [Tussenspel]G Am D EmG Am D Em [Vers 3]G En onder op die sypaadjieEm Sien ek die bergie en sy maatG Em Staan op en opkyk ver na boG Vannuit die vullis van Oranjestraat Hulle ken al lank die klankeEm Wat uit haar woonstel stroomG Lank na twaalf, met die deure oopEm Al moan die bure ookal hoeG Word Lisa elke boemelaar se droom [Koor]G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uurD Em Na die naggeluide van Lisa se KlavierG Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uurD Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier [Uitspeel]G Am D EmG Am D Em
Lisa Se Klavier
Koos Kombuis
- Am
- D
- Em
- G
Continua depois do anúncio
Tom: