Onder In My Whiskeyglas

Koos Kombuis

  • Am
  • Dm
  • E
  • Em
Tom:
Am Onder in my whiskey glas
Em Am sien ek jou weer
Am onthou ek hoe ons was,
Em Am maar nou's my hart so seer
Am Die kroeg se deur is toe,
Em Am wasem hang in donker lug
Am Em Ek lig my glas op om te proe,
Em maar voor my sien ek jou gesig [Chorus]
Dm Am Onder in my, onder in my,
E Am onder in my whiskey glas
E Am is jy nog aan my vas [Verse 2]
Am Ek het jou verruil vir die droom
Em Am van 'n duisend kontinente
Am maar nou sien ek my glas se boom
Em Am en ek tel my laaste sente
Am Jy's orals in my hier vannag,
Em Am ek voel jou in my lewe
Am whiskey is hard en jy is sag
Em Am jy is bo drank verhewe [Chorus]
Dm Am Onder in my, onder in my,
E Am onder in my whiskey glas
E Am is jy nog aan my vas [Bridge]
Am Drie skepe moes my wegvoer
Em Am na lande ver van hier
Am maar daar's skimme op die vloer
Em Am en visioene in my bier
Am Ek weet ek was verkeerd gewees,
Em Am my oë traan, my maag wil draai
Am my drome was nog vis nog vlees,
Em Am drie skepe het my hart verraai [Chorus]
Dm Am Onder in my, onder in my,
E Am onder in my whiskey glas
E Am is jy nog aan my vas
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão