G 320022D G Hoe kan ek dit verwoordD G Ja, die lewe gaan nog voortD Ek lees my koerant en drink my ginA Bel Laura by die holiday InnD G Maar sy help met 'n gesinsmoordD G Sy help uit met 'n gesinsmoord Voor die TV drink ek bier Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier Die somerweer is drukkend Die Tumble-draaier weer stukkend Hoe kan 'n mens so die world cup vier Hoe kan 'n mens die world cup vier ChorusD A Dis paranoia in Parow-NoordG A D En alles gaan normaal net soos dir hoortD Ek is 'n doos van belville-OosG D Jannie moer sy Sannie blouG D Ma s�: " Kind, ek foeter jou "G D Gedra jou nou, hou op met skrouG D Bly still, ons kyk dir heruitsending van die Cosby ShowA D Fok voort in Parow-Noord Ben om die hoek is kwaad Want sy ex-vrou l� alweer op straat Daar's geen teken van sy " E-type " Sy's weg met alles tot die hosepipe En vergas haar self met die advokaat Sy vergas haar self met die advokaat Slower verse Ek droom nou van my NBS-teller Ek is gebuig soos Uri Geller Die swembad is vol chloor Maar die tuinboy l� vermoor Ek het my vinger nog op die sneller Ek het my vinger nog op die sneller Repear Chorus Ek weet ek is verslaaf aan drank Ek is oortrokke by die bank My dogter is 'n boerepunk My dankie tog vir my drie en 'n half meter lankG G Fok voort, Fok voort
Paranoia In Parow Noord
Koos Kombuis
- A
- D
- G
Continua depois do anúncio
Tom:
- A
- D
- G