Koning Van Die Konings

Oase Gemeente

  • Am
  • C
  • Em
  • F
  • G
Tom:
C In die stilte
Em Die stilte na die storm
Am Dink ek aan my Verlosser
F Jesus aan die kruis
C Hy't Sy lewe
Em Neergelê vir sondaars
Am Sy uitgestrekte arms
F Getuig Hy's lief vir my [Chorus]
C Em Halleluja,die koning van die Konings
Am Dra 'n kroon van dorings
F Sy bloed gestort vir my [Verse 2]
C In die donker van die nag het
Em Jesus oorwin met krag
Am F Die dood se mag het Hy gebreek
C Elke knie sal nou voor Hom buig
Em Elke tong sal moet getuig
Am F Hy is Koning, verewig sal Hy heers [Chorus]
C Em Halleluja,die koning van die Konings
Am Dra 'n kroon van dorings
F Sy bloed gestort vir my
C Em Halleluja,die koning van die Konings
Am Dra 'n kroon van dorings
F Sy bloed gestort vir my [Bridge]
Am Em F Am G F .....
Am Em F Jesus, U bloed het my vrygekoop
Am G F U liefde het lewe gebring
Am Em F Jesus, U bloed het my vrygekoop
Am G F U liefde het lewe gebring
Am Em F Jesus, U wonder het my gees genees
Am G F En daarom sal ek vir U sing
Am G F Am G F .....
Am G F Jesus, die bloed het my vrygekoop
Am G F U liefde het lewe gebring [Tag]
C Halleluja ... die graf is leeg
Em Ek weet dat Jesus leef
Am Hy's oorwinnaar
F Verewig bly Hy gekroon
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão