Skadus Teen Die Muur

Van Coke Kartel

  • Am
  • Bb
  • C
  • Dm
  • F
  • Gm
Tom:
Dm Die donker kom van buite
Bb En syfer deur die ruite
C Am Dm En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur
Gm En die tafel en die laaikas
Bb En alles wat eers vas was
F Am Dm Versmelt tot blote skadu's teen die muur [Verse 2]
Dm Ons drome van gister
Bb Word somber en sinister
F Am Dm Want kyk alles het 'n vasgestelde uur
Dm Ons beplan toringblokke
Bb Maar die slopers is betrokke
F Am Dm En ons drome is bloot skadu's teen die muur
[Verse 3]
Dm Met orrelbegeleiding
Bb Kom die voorspel tot die skeiding
F Am Dm Maar dis alles reg, die liefde is 'n vuur
Gm En van die vurige hofmaak
Bb Hoor ons later in die hofsaak
F Am Dm Want die liefde is 'n skadu teen die muur [Verse 4]
Dm In swart of wit getooi
Gm In 'n stoet of in konvooi
F Am Dm Wonder elkeen hoe lank alles nog sal duur
Dm En leef holderstebolder
Gm Want die kis wag op die solder
F Am Dm En die lewe is 'n skadu teen die muur
Dm En leef holderstebolder
Gm Want die kis wag op die solder
F Am Dm En die lewe is 'n skadu teen die muur
F Am Dm Die lewe is 'n skadu teen die muur [Verse 5]
Dm Die donker kom van buite
Bb En syfer deur die ruite
C Am Dm En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur
Gm En my voete en my hande
Bb Word onbekende lande
F Am Dm In die skadukaarte teen die kamermuur
F Am Dm Die wêreld word 'n skadu teen die muur
F Am Dm 'n Flikkerende skadu teen die muur
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão